Die land se energie-beskikbaarheidsfaktor staan tans op 61%. Mteto Nyati, voorsitter van Eskom se raad, sê hoewel dit minder as die teiken van 65% is, het die
kragvoorsiener goeie vordering gemaak.
Volgens Nyati is Dan Marokane as nuwe hoofuitvoerendebeampte, van onskatbare waarde vir beter resultate, en ook om Eskom se leierskap te stabiliseer.