Die Departement van Landbou, Grondhervorming en Landelike Ontwikkeling, raai boere aan om nie diere op hul grond toe te laat sonder veeartsenykundige gesondheidsklarings by diere se oorsprong nie.

Die departement se woordvoerder, Reggie Ngcobo, sê die virus wat die uitbreking van bek-en-klouseer op ‘n plaas in Humansdorp in die Oos-Kaap veroorsaak het, is amper identies aan die een wat gelei het tot wydverspreide uitbrekings in 2021 en 2022 in die Vrystaat, Limpopo, Noordwes, Gauteng en Mpumalanga.

error: Inhoud is beskerm !!
×

Rosestad, Waar jy wil wees, trots in Afrikaans

×