Die grensbestuursowerheid het die Lebombo-grenspos gedeeltelik heropen.  Dit is egter net vir Mosambiekse burgers om terug te keer huis toe.  Dit kom nadat die owerheid Vrydag met amptenare in Mosambiek vergader het.  Die grens was gesluit weens toenemende betogings ná die verkiesing in Mosambiek.

LEES MEER: Lebombo genspos weens na-verkiesingsgeweld gesluit

error: Inhoud is beskerm !!
×

Rosestad, Waar jy wil wees, trots in Afrikaans

×