Lede van die Parlement het ‘n beroep op hoofregter Raymond Zondo gedoen om die stand van die howe in die land te prioritiseer. Dít nadat terugvoer van die kantoor van die hoofregter gesê het Suid-Afrika se howe is in ‘n jammerlike toestand. Amptenare van die kantoor het tydens ‘n vergadering van die parlementêre portefeuljekomitee aan die lig gebring dat baie regterlike beamptes sukkel om hulle werk behoorlik te doen omdat hulle nie toegang tot die mees basiese gereedskap soos literatuur en werkende internet het nie.

error: Inhoud is beskerm !!
×

Rosestad, Waar jy wil wees, trots in Afrikaans

×