Huldeblyke stroom steeds in na die dood van legendariese akteur Donald Sutherland, bekend vir sy rolle in “M*A*S*H”, “Klute” en “The Hunger Games,” is dood, volgens ‘n verklaring van sy agentskap CAA.   Sutherland is volgens sy agentskap Donderdag in Miami ná ‘n lang siekte dood.  Kiefer Sutherland, Donald Sutherland se seun het Donderdag op sosiale media gedeel. Hy beskryf sy pa as een van die belangrikste akteurs in die geskiedenis van film. Hy was 88jr oud.

error: Inhoud is beskerm !!
×

Rosestad, Waar jy wil wees, trots in Afrikaans

×