Die leier van Suid-Korea se amptelike opposisieparty, Lee Jae-myung, is vanoggend dood, nadat hy by ‘n mediakonferensie in Busan, met ‘n mes in die nek gesteek is.
Lee het die 2022-presidensiële verkiesing naelskraaps verloor, toe Yoon Suk-yeol tot die land se leier verkies is.
Luidens die plaaslike nuusagentskap Yonhap, het die middeljarige moordveragte vir Lee se handtekening gevra.
Die man, wie op die toneel in hegtenis geneem is, het skielik na vore getree en het Lee met ‘n skerp voorwerp in die nek gesteek.
Suid-Korea se volgende algemene verkiesing is vir April geskeduleer.