LesediFM omroeper wat van bedrog aangekla word se saak uitgestel tot 29 Maart

 LesediFM omroeper wat van bedrog aangekla word se saak uitgestel tot 29 Maart

LesediFM omroeper wat van bedrog aangekla word nadat hy en sy maatskappy, Ba2Cada Entertainment Pty Ltd, se bedrogverhoor is Maandag in die Bloemfonteine landdroshof oorgeplaas na die streekhof.

Motseki Leine en sy maatskappy het glo tussen 2014 en 2018 die Suid-Afrikaanse Inkomste Diens uit sowat R5-miljoen bedrieg.

Netwerk24 berig Leine het Maandag vlugtig in die hof verskyn op 30 aanklagte van bedrog en alternatiewelik oortredings van die Wet op Belastingadministrasie.

Leine verskyn weer op 29 Maart in die streekhof.

Hy is vroeër op borgtog van R5 000 vrygelaat.

LeandreAdmin@