Likwidasie kan die ANC se voorland wees, indien sy bates nie die 150 miljoen rand-kerf haal wanneer dit onder die hamer kom nie.

‘n Beslagleggingsbevel is uitgereik om die party se bates op ‘n veiling te verkoop om skuld te delg wat die ANC glo aan Ezulweni Investments verskuldig is.

Luidens News24 skuld die regerende party na bewering bykans 1-honderd-en-twee-duisend-500-miljoen rand aan Ezulweni vir verkiesingsmateriaal vir die ANC se 2019-verkiesingsveldtog.

Die res van die verskuldigde bedrag behels rente, prokureursfooie en balju-kostes.

error: Inhoud is beskerm !!
×

Rosestad, Waar jy wil wees, trots in Afrikaans

×