Lindiwe Sisulu kondig Covid-19-verligtingsmaatreëls aan

 Lindiwe Sisulu kondig Covid-19-verligtingsmaatreëls aan

Die minister van Menslike Nedersettings, Water en Sanitasie, Lindiwe Sisulu, het hulpmaatreëls aangekondig om die uitwerking van Covid-19 op die
behuisingsektor te verlig.

Sy het die aankondiging gedoen tydens haar begrotingspos in die Nasionale Vergadering.

Sisulu se woordvoerder, Yonela Diko sê die maatreëls is gerig op die arm en lae-inkomste gesinne.

LeandreAdmin@