Louis Oosthuizen is steeds die hoogste op gholf se wêreldranglys van alle Suid-Afrikaners, in die 18de posisie

Louis Oosthuizen is steeds die hoogste op die wêreldranglys van alle Suid-Afrikaners, in die 18de posisie.

Erik van Rooyen en Christiaan Bezuidenhout is onderskeidelik 49ste en 56ste.

Dustin Johnson van Amerika is steeds die nommer-een-speler in die wêreld gevolg deur Jon Raham van Spanje en Johnson se landgenote Justin Thomas en Collin Morikawa.

Rory Mcllroy van Noord-Ierland het tot die vyde plek teruggesak.

Die 15-malige Major-wenner, Tiger Woods, het tot die 28ste plek teruggesak.

Luister na potgooie hieronder