LP’s van alle partye in die nuwe Portefeuljekomitee oor Verdediging en Militêre veterane vra dat Suid-Afrika dit ernstig oorweeg om sy soldate uit die Demokratiese Republiek van die Kongo te onttrek. Dít weens beperkte finansiering en logistieke ondersteuning.

Die komitee het ook kommer uitgespreek oor die krimpende begroting van die Nasionale Weermag. Die komitee sê dat dit die nasionale veiligheid van Suid-Afrika in gevaar stel.

error: Inhoud is beskerm !!
×

Rosestad, Waar jy wil wees, trots in Afrikaans

×