Die minister van Basiese Onderwys, Siviwe Gwarube, sal Vrydag met die onderskeie LUR’e vir Onderwys oor die bedreiging van onderwysposte vergader.

Duisende kontrakonderwysersposte en skoolbedrywighede word bedreig terwyl provinsiale departemente van onderwys sukkel om met verminderde begrotings, toenemende leerlinggetalle en ‘n stygende salarisrekening klaar te kom.

KwaZulu-Natal is die provinsie wat die ergste getref is, met meer as 11-duisend onderwysers wat na verwagting volgende jaar sonder werk sal wees.

error: Inhoud is beskerm !!
×

Rosestad, Waar jy wil wees, trots in Afrikaans

×