Build One South Africa vra dat president Cyril Ramaphosa ‘n Nasionale Konvensie in die lewe roep, ten einde die nuwe regering sinvol te vestig.

Bosa wil hê die voorgestelde liggaam moet elke party insluit wat verteenwoordiging in die parlement het.

Bosa-leier, Mmusi Maimane, sê dit is ononderhandelbaar dat Suid-Afrikaners deur die land se leierskap gedien word

error: Inhoud is beskerm !!
×

Rosestad, Waar jy wil wees, trots in Afrikaans

×