Die Springbok-embleem is ‘n apartheid-simbool.

Julius Malema het gister by ʼn provinsiale EFF-saamtrek gesê daar moet met die Springbok-naam, en ook met die groen-en-goud, weggedoen word.

Hy sê sy party is lief vir rugby, maar sal niks ondersteun, wat volgens hom apartheid verteenwoordig nie.

error: Inhoud is beskerm !!
×

Rosestad, Waar jy wil wees, trots in Afrikaans

×