‘n Man van Durban het na bewering sy matrieksertifikaat vervals en die punte daarop verander. Die beweerde bedrog het in Umbilo, Durban, plaasgevind, het die woordvoerder van die Valke, kapt. Simphiwe Mhlongo, gesê.

Lees ook: Takealot stel robotwerkers in diens met afhaaltyd van drie minute

Lees meer hier.

error: Inhoud is beskerm !!
×

Rosestad, Waar jy wil wees, trots in Afrikaans

×