Watertoevoeronderbrekings word steeds in sekere dele van Mangaung, as gevolg van die aan- en afbehandelingsproses, ervaar.

Volgens ‘n media-verklaring word water verdeel om noodsaaklike areas soos hospitale te onderhou, en as gevolg van die waterrantsoenering word inwoners aangeraai om water spaarsamig te gebruik terwyl die watertoevoer herstel.

Beide die Welbedacht- en Maselspoortdamme word erg deur beide behandeling en herstel geraak, maar die stelsel sal volgens die Manguang Metro Munisipaliteit se kommunikasiebestuurder, Qondile Khedama, mettertyd na normaal terugkeer.

error: Inhoud is beskerm !!
×

Rosestad, Waar jy wil wees, trots in Afrikaans

×