Die Mangaung Metro is ‘n astronomiese boete opgelê deur die Suid-Afrikaanse inkomstediens omdat hy sy werknemers belasting onder-verklaar het.  Netwerk24 berig die Metro moet R1,070 Miljoen opdok plus rente van R627,282.  Die inligting is bekend gemaak in die Ouditeur Generaal se verslag.  Die OG sê in sy verslag dat twyfel bestaan of die Metro nog as lopende saak kan voortgaan.  Dit is omdat die Metro gemiddeld 164 dae vat om sy rekeninge aan verskaffers en diensleweraars  te kan betaal.  Die munisipaliteit skuld Bloemwater ook ongeveer R765-Miljoen.

error: Inhoud is beskerm !!
×

Rosestad, Waar jy wil wees, trots in Afrikaans

×