Die minister van Minerale Bronne en Energie, Gwede Mantashe, het beklemtoon dat Suid-Afrika se skuif na hernubare energie nie die land se energiesekerheid sal ondermyn nie.

Mantashe het afgevaardigdes toegespreek by die 11de jaarlikse windenergiekonferensie.

Die tweedaagse konferensie word deur die Suid-Afrikaanse Windenergievereniging aangebied.

Mantashe sê Suid-Afrika moet gemengde energietegnologieë nastreef om energie-tekorte aan te spreek en sodoende energievoorsiening te verseker.

error: Inhoud is beskerm !!
×

Rosestad, Waar jy wil wees, trots in Afrikaans

×