Die minister van Minerale Bronne en Energie, Gwede Mantashe, sê hy hoop om die Saoedi-oliereus, Saudi Aramco, te oorreed om sy belangstelling in die bou
van ‘n raffinadery in Suid-Afrika te laat herleef.

Dit volg op president Cyril Ramaphosa se onlangse eerste staatsbesoek aan Saoedi-Arabië.

Die Saoedi-SA raffinaderyprojek dateer terug na Julie 2018.

Richardsbaai is oorspronklik vir die projek geoormerk.

Die projek het egter nooit gerealiseer nie.

error: Inhoud is beskerm !!
×

Rosestad, Waar jy wil wees, trots in Afrikaans

×