‘n Rekord bedrag geld is ingesamel vir liefdadigheid deur die Londen-marathon.

Die wedloop organiseerders het die £ 73.5 miljoen beskryf as die grootste jaarlikse dag lange fondsinsamelings geleentheid ter wêreld.

Die uitvoerende hoof van Londen Marathon Events Hugh Brasher het in ‘n verklaring gesê dat hulle elke deelnemer salueer wat bygedra het tot die wêreldrekord totaal.

Die fondse is ten bate van die duisende liefdadigheidsorganisasies wat noodsaaklike dienste aan mense in nood verskaf.

error: Inhoud is beskerm !!
×

Rosestad, Waar jy wil wees, trots in Afrikaans

×