Die man wat Suid-Afrika se voormalige presidentsvrou, Marike de Klerk, vermoor het, sal na verwagting vandag op parool vrygelaat word. Luyanda Mboniswa is tot lewenslange tronkstraf gevonnis vir die moord in 2001. Hy was toe 21 jaar oud. Hy het by die voormalige presidentsvrou se strandwoonstel ingebreek. Mboniswa het as ‘n veiligheidswag by die perseel gewerk.

error: Inhoud is beskerm !!
×

Rosestad, Waar jy wil wees, trots in Afrikaans

×