Adjunkpresident Paul Mashatile sê die regering het ‘n plan om staatskorrupsie aan te pak.

Hy het gister die regering se maatreëls hieroor, by die Internasionale Anti-korrupsie-beraad by die Universiteit van Suid-Afrika, uiteengesit.

Dit sluit onder meer parlementêre toesigbesoeke, departementele steekproefkontroles, ondersoeke en leefstyloudits in.

Mashatile sê staatsamptenare moet ook gekeer word om sake met die regering te doen.

error: Inhoud is beskerm !!
×

Rosestad, Waar jy wil wees, trots in Afrikaans

×