Die adjunkpresident, Paul Mashatile, het gesê die kwessie van grondeise moet dringend hanteer word. Mashatile het gister op vrae in die Nasionale Vergadering gereageer. Hy het gesê daar was vanaf Junie vanjaar vyf-duisend-407 uitstaande ou-eise. Dit is al verminder na ses-duisend-600. Mashatile het gesê die regering het sedertdien verskeie ingrypings aanvaar om die versnelling van grondhervormingsprogramme te ondersteun.

 

error: Inhoud is beskerm !!
×

Rosestad, Waar jy wil wees, trots in Afrikaans

×