Adjunkpresident Paul Mashatile, sê die regering moet ‘n omgewing skep, wat aan die privaatsektor steun verskaf om werksgeleenthede te help skep.
Volgens Mashatile kla die private sektor oor beleggings in werkskepping, as die omgewing ongunstig gelaat word weens kwessies soos tydrowende rompslomp.
Hy sê die regering moet hom daaraan toewy om dit te help voorkom.