Die Regterlike Dienskommissie sal Dinsdag ‘n onderhoud voer met adjunk-hoofregter Mandisa Maya vir die amp van hoofregter. Die huidige hoofregter, Raymond Zondo se 12 jaar termyn as regter van die Konstitusionele Hof kom in Augustus tot ‘n einde.

SABC-nuus gerig Maya is die enigiste kandidaat vir die amp, nadat President Cyril Ramaphosa haar in Februarie vanjaar benoem het. Sy was in Februarie 2022 een van vier kanididate vir die posisie met wie die RDK onderhoude gevoer het, en is na die proses deur die RDK vir die amp aanbeveel.

error: Inhoud is beskerm !!
×

Rosestad, Waar jy wil wees, trots in Afrikaans

×