Die ANC se sekretaris-generaal, Fikile Mbalula, het aangekondig dat die meerderheid van die partye wat in die parlement verteenwoordig is, ingestem het om deel van die regering van nasionale eenheid te vorm. 

Mbalula het gister die media by die Kaapstadse Internasionale Konferensiesentrum toegespreek. Daar is 18 partye in die parlement, wat beteken dat meer as nege ingestem het om by die regering van nasionale eenheid aan te sluit. 

Mbalula sê die ANC het reeds met die DA onderteken en sal ook met ander partye onderteken. 

error: Inhoud is beskerm !!
×

Rosestad, Waar jy wil wees, trots in Afrikaans

×