Die minister van Vervoer, Fikile Mbalula, sê ‘n brandstofheffingverhoging sal nie die e-tolgeld in Gauteng finansier nie. Dit kom nadat die Organisasie teen Belastingmisbruik (OUTA) vroeër die week ’n verklaring uitgereik het waarin hulle meen die minister van Finansies, Enoch Godongwana, sal die daling in die brandstofpryse gebruik om die brandstofprysheffing met tussen 25 sent en 30 sent per liter te verhoog. Mbalula sê egter die bewerings is kommerwekkend en onwaar.

error: Inhoud is beskerm !!
×

Rosestad, Waar jy wil wees, trots in Afrikaans

×