Meer as 100 Palestyne is dood toe Israel ‘n lugaanval op ‘n skool in Gasa loods. Gasa se Hamas-beheerde regering sê die skool geboue bied huisvesting aan ontheemdes.

Israel sê sy lugmag het ‘n beheersentrum geteiken waar Hamas-bevelvoerders en -operateurs skuil, en het alles in sy vermoë gedoen om burgerlike lewensverlies te voorkom.

Gesondheidsowerhede kon nog nie die aantal sterftes en beseerdes bevestig nie.

error: Inhoud is beskerm !!
×

Rosestad, Waar jy wil wees, trots in Afrikaans

×