Meer as 1,4 miljoen voertuig-eienaars gebruik reeds van die padverkeers-bestuurskorporasie se aanlynstelsel vir die hernuwing van lisensieskyfies.

Maroela Media berig, by monde van woordvoerder Simon Zwane, het die aanlynstelsel in Februarie 2022 in werking getree, en is dit daar gestel om motor-eienaars tyd en moeite te spaar.

Zwane sê ‘n nuwe lisensieskyfie word binne slegs drie tot vyf dae, na die aanlyn-aansoek, by enige adres in die land afgelewer.

error: Inhoud is beskerm !!
×

Rosestad, Waar jy wil wees, trots in Afrikaans

×