Meer as 4 000 werksgeleenthede in Suid-Afrika is in die gedrang, met die multinasionale mynbou- en metaalverwerkingsgroep, Sibanye Stillwater, se
voorgenome herstruktureringsproses.

Die proses sal na verwagting vier skagte by sy platinum-aanlegte raak. Sibanye sê hy word onder meer deur stygende bedryfskoste, lone en ook inflasie, genoop om hierdie ingrypende stap te neem.

Sy herstrukturering sal met ‘n werknemer-konsultasietydperk van 60 dae begin.

error: Inhoud is beskerm !!
×

Rosestad, Waar jy wil wees, trots in Afrikaans

×