Meer as 70 duisend studente het sedert einde Mei tot nou nie hul Nasionale Finansiële Hulpskema vir Studente (Nsfas)-toelaes ontvang nie.
Dit is volgens die Suid-Afrikaanse Studente-unie (SAUS).
Die vakbond doen ‘n beroep op die minister van Hoër Onderwys, Blade Nzimande, om binne die volgende sewe dae op te tree.