Die onrusbarende toename in vaderlose huisgesinne, asook geweld teen die land se kwesbares, moet dringend aangespreek word. President Cyril Ramaphosa sê meer as die helfte van kinders in Suid-Afrika word in huishoudings groot, waar die pa ontbreek.

Hy bestempel hierdie disintegrasie van die gesinstruktuur as reuse probleem, wat tot ernstige sosio-ekonomiese krisisse lei. Voorts moet toenemende geweld teen vroue, kinders en bejaardes dringend hok geslaan word .

error: Inhoud is beskerm !!
×

Rosestad, Waar jy wil wees, trots in Afrikaans

×