Meer as ‘n duisend ondernemings is in die eerste agt maande van vanjaar gelikwideer. Dit is volgens Statistieke Suid-Afrika.

Statistieke Suid-Afrika sê die totale aantal likwidasies het in Augustus met nege-komma-nege persent afgeneem vergeleke met Augustus verlede jaar, en van 142 tot 128 jaar op jaar afgeneem.

Vrywillige likwidasies het met 11 sake afgeneem tot 117, en verpligte likwidasies het gedurende Augustus met drie tot 11 afgeneem.

error: Inhoud is beskerm !!
×

Rosestad, Waar jy wil wees, trots in Afrikaans

×