President Cyril Ramaphosa sê die regering het hard daarvoor gewerk dat meer as 500 000 werkers in Suid-Afrika nou reeds deel-eienaars van maatskappye is.

Hy het by die eerste Worker Share Ownership-konferensie in Sandton gesê, ondanks maatreëls wat die regering ingestel het om ongelykheid te beveg, is daar egter nog baie wat gedoen moet word om die ekonomiese landskap ten goede te verander.

error: Inhoud is beskerm !!
×

Rosestad, Waar jy wil wees, trots in Afrikaans

×