Die jongste matriekuitslae toon dat meer meisies hul eksamens in 2021 in openbare skole te slaag, vergeleke met hul manlike klasmaats.

Volgens EWN toon die statistieke ook dat meer jong vroue daarin geslaag het om onderskeidings te behaal en vir verdere studies aan ‘n tersiêre instelling te kwalifiseer.

Die DA het intussen alle matrieks wat die 2021 se Nasionale Senior Sertifikaat matriekeksamen geslaag het, gelukgewens.

Die party se Baxolile Ndoda wys egter daarop dat die werklike slaagsyfer baie laer kan wees.  

 

error: Inhoud is beskerm !!
×

Rosestad, Waar jy wil wees, trots in Afrikaans

×