Met die naderende koue kan Bloemfonteiners die komende naweek deur beurtkrag verontrief word

 Met die naderende koue kan Bloemfonteiners die komende naweek deur beurtkrag verontrief word

Met die naderende koue kan Bloemfonteiners die komende naweek deur beurtkrag verontrief word.

Dit volg nadat Eskom aangekondig het dat Fase 2-beurtkrag tot vanaand tienuur ingestel word.

Dit word gedoen om te verhoed dat die kragnetwerk in duie stort.

Die kragverskaffer het die afgelope paar dae verskeie kragstasies uit die netwerk verloor, wat beteken dat daar tans ñ tekort van bykans 3 000 megawatt is.

Dit is die eerste keer sedert 15 Maart dat beurtkrag ingestel word en dit kan onbepaald voortduur.

Hier in die Rosestad is Groep 2 tans aan die beurt, met Groep 3 wat om 2-uur beurtkrag sal ervaar.

LeandreAdmin@