Michael Lomas, ‘n voormalige kontrakteur by Eskom en verdagte in die R745-miljoen rand se Kusile-bedrog- en korrupsiesaak, sal na verwagtig volgens News24 Vrydag by die OR Tambo Internasionale Lughawe in Johannesburg land.

Die Nasionale Vervolgingsgesag se Ondersoekdirektoraat, het met die hulp van die Departement van Justisie en VK-gebaseerde prokureurs, suksesvol vir sy uitlewering in 2022 betoog nadat hy op versoek van Suid-Afrikaanse owerhede deur die Britse polisie in hegtenis geneem is.

Hy staan, saam met sy medebeskuldiges, op onderdardere aanklagte van bedrog, korrupsie en geldwassery tereg.

error: Inhoud is beskerm !!
×

Rosestad, Waar jy wil wees, trots in Afrikaans

×