Israel se regering en die Palestynse militantegroep, Hamas het in die middernagtelike ure ooreengekom op vier aanval-vrye dae, sedert 7 Oktober toe Hamas ‘n onverwagse aanval op Israel geloods het.

Gedurende hierdie tydperk sal 50 Israeliese gyselaars glo vrygelaat word, in ruil vir 150 Palestyne wat deur Israel gevangene gehou word. Hierdie voorgenome tydperk van tydelike vrede sal ook ‘n geleentheid bied vir humanitêre hulpgroepe om toegang tot die beleërde Gasastrook te verkry.

Hamas hou glo meer as 200 gyselaars aan.

error: Inhoud is beskerm !!
×

Rosestad, Waar jy wil wees, trots in Afrikaans

×