Terwyl die regering sukkel om gevanges te huisves word miljarde vir gevangenesprogramme deur belastingbetalers opgedok. Volgens News24 is 1.2 miljard rand geoormerk om gevangenes weer in die samelewing te herintegreer, terwyl sorgprogramme vir gevangenes se begroting 2.4 miljard rand beloop.

Ten spyte van die groot bedrae geld word hierdie programme deur begrotingsbesnoeiing geraak wat daartoe lei dat sommige paroollede nie so gereeld gemonitor word as wat hulle behoort te wees nie. Volgens die department benodig het hulle mintens 30 miljard rand om die oorbevolking in die tronke die hoof te bied aangesien die fasiliteite nie genoeg is om ongeveer 50 duisend gevangenis te akkommodeer nie.

error: Inhoud is beskerm !!
×

Rosestad, Waar jy wil wees, trots in Afrikaans

×