Die Departement van Omgewing, Visserye en Bosbou sê dit het geen ander keuse as om visvangtoewysings vir kreef te sny nie. Die kreef bevolking is nou op een persent van sy ongerepte vlakke, berig News 24. Kleinskaalse vissers het gekla dat die vermindering van 16 persent in totale toelaatbare vangs hul besighede benadeel. Die departement sê faktore wat klimaatsverandering en stropery insluit, het gelei tot die afname in die kreefbevolking.

error: Inhoud is beskerm !!
×

Rosestad, Waar jy wil wees, trots in Afrikaans

×