Agri SA sê die nasionale minimumloonverhoging belemmer Suid-Afrika se landbousektor se groei. Agri SA is van mening dat tensy die verhogings van die minimum loon in die landbousektor met inflasie belyn is, is daar ‘n wesenlike risiko dat die landbousektor kan inkrimp en verwoestende gevolge vir indiensneming in die sektor kan veroorsaak. Die sektor het in 2020 met 17 persent gegroei, maar slegs sewe persent in 2021 en ‘n marginale nul-komma-nege persent verlede jaar.

 

error: Inhoud is beskerm !!
×

Rosestad, Waar jy wil wees, trots in Afrikaans

×