Die minister van Vervoer, Fikile Mbalula, sê die agterstand met die uitreik van rybewyse is nou uitgewis. Hy sê hy is egter bekommerd oor die groot aantal motoriste wat nie hul rybewyse hernu nie. Van dié motoriste se rybewyse het reeds in 2019 verval. Hy het weer gewaarsku dat mense wat sonder geldige rybewyse bestuur, vervolg sal word.

error: Inhoud is beskerm !!
×

Rosestad, Waar jy wil wees, trots in Afrikaans

×