Die minister van Basiese Onderwys, Angie Motshekga, hou vandag ‘n media-inligtingsessie oor die Nasionale Senior Sertifikaat-eksamen.
Die eksamen sal na verwagting hierdie week afgehandel word.
Tot dusver is daar nie enige groot probleme aangemeld nie.
Die media-inligtingsessie sal om 12uur begin.