Die minister van Internasionale Betrekkinge en Samewerking, doktor Naledi Pandor, het gister die Palestynse saak by die Brics-vergadering in Rusland bepleit. Pandor sê die internasionale reg moet eenvorming toegepas word en die doel en beginsels van die Verenigde Nasies se Handves moet deur alle lidlande nagestreef word.

Sy sê daar moet gepoog word om onderdrukking te stop waar dit ook al voorkom. Sy sê Suid-Afrika sal aanhou om in instellings van internasionale regering vir die regte van Palestyne te veg.

error: Inhoud is beskerm !!
×

Rosestad, Waar jy wil wees, trots in Afrikaans

×