Die brand wat al 11 dae lank in die noordooste van Griekeland woed, het reeds ‘n gebied verwoes wat groter is as die Amerikaanse stad, New York.

Minstens 20 mense is dood, in dit wat as een van die grootste brande op Europese grond in die geskiedenis bestempel word.

Volgens Reuters is brandbestryders van minstens vyf lande hier aan die werk om die vlamme in bedwang te bring en te hou.

Hoewel dele van die brand geblus is, word dit steeds as hoogs gevaarlik beskou.

error: Inhoud is beskerm !!
×

Rosestad, Waar jy wil wees, trots in Afrikaans

×