Minstens 48 mense is in hegtenis geneem sedert lede van die Suid-Afrikaanse Nasionale Weermag by Eskom se kragstasies ontplooi is.  Die regering het in Desember verlede jaar soldate by die kragstasies ontplooi om kriminele aktiwiteite en sabotasie te stop.  Die nutsdiens sê sedert die ontplooiing van die soldate was daar ‘n afname in misdaad by die kragstasies.

error: Inhoud is beskerm !!
×

Rosestad, Waar jy wil wees, trots in Afrikaans

×