Daar is ‘n kommerwekkende toename in rooftogte by kuierplekke, met slinkse misdadigers wat dikwels toeslaan terwyl alle oë op ‘n sportwedstryd vasgenael is. Charnel Hattingh, groephoof van kommunikasie vir Fidelity ADT, sê aan BusinessTech, klante word geteiken vir selfone, kontant, en selfs vir hulle motors.

Hierbenewens slaan rowers ook op huise toe, wanneer bewoners vir sulke geleenthede by kuierplekke is. Hattingh vra dat mense uiters waaksaam moet wees wanneer hulle na kroeë of restaurante gaan.

error: Inhoud is beskerm !!
×

Rosestad, Waar jy wil wees, trots in Afrikaans

×