Indien dit waar is dat die SAUK weier om te betaal vir uitsaairegte vir die Wêreldbeker-rugbytoernooi, kan miljoene Suid-Afrikaners beroof word van die kans om die nasie se rugbytrots in aksie op die kassie te sien.

Netwerk24 berig Zizi Kodwa, minister van sport, kuns en kultuur, het gister ’n beroep op die SAUK gedoen om ’n oplossing te vind, sodat die openbare uitsaaier aan sy mandaat kan voldoen om sport van openbare belang te dek.

Frankryk is vanjaar se Wêreldbeker-gasheer. Die toernooi begin Vrydag.

error: Inhoud is beskerm !!
×

Rosestad, Waar jy wil wees, trots in Afrikaans

×