Aangewese lede van die Umkhonto weSizwe-party, wat 58 stoele in die parlement sal volsit, is vandag as LP’s ingehuldig. Hulle is eers vandag ingehuldig, aangesien Jacob Zuma se party die eerste sitting van die Nasionale Vergadering geboikot het, weens ontevredenheid met die verkiesingsuitslag.

Netwerk24 noem dat Zuma se dogter, Duduzile Zuma-Sambudla, asook oudminister Des van Rooyen, twee van ‘n hele klompie bekende gesigte in MK-LP-geledere is.

error: Inhoud is beskerm !!