Die MK-party het 15 van sy lede uit die Nasionale Vergadering verwyder.

Die ontslag kom net twee maande nadat die lede in die Parlement ingesweer is. Volgens Nuusflits het die party hulle speaker per e-pos ingelig oor die vervanging van sekere lede.

‘n Parlementere woordvoerder het bygevoeg die besluit volg nadat kommer deur die parlement uitgespreek is oor die wettigheid van die kandidatelys.

Die verwydering maak plek vir die voormalige Eskom- en Transnet-base om as LP’s ingesweer te word. Die party se woordvoerder het bevestig dat hy die korrespondensie ontvang het en dat ‘n besluit binnekort geneem sal word.

error: Inhoud is beskerm !!
×

Rosestad, Waar jy wil wees, trots in Afrikaans

×